Angs Vraelys

1. Ek voel angstig of bekommerd

Glad nie

Sommige Dae Meer as die helfte van die dae Amper elke dag
 

2. Ek sukkel om my bekommernisse te beheer

Glad nie

Sommige Dae Meer as die helfte van die dae Amper elke dag
 

3. Ek is geneig om oor baie dinge bekommerd te wees

Glad nie

Sommige Dae Meer as die helfte van die dae Amper elke dag
 

4. Ek sukkel om te ontspan

Glad nie

Sommige Dae Meer as die helfte van die dae Amper elke dag
 

5. Ek voel so rusteloos dat dit vir my moeilik is om stil te sit

Glad nie

Sommige Dae Meer as die helfte van die dae Amper elke dag
 

6. Ek raak maklik vererg of geÏrriteerd

Glad nie Sommige Dae Meer as die helfte van die dae Amper elke dag
 

7. Ek voel heeltyd bang iets aakligs gaan gebeur

Glad nie

Sommige Dae Meer as die helfte van die dae Amper elke dag
 
8. Het enige van hierdie probleme dit vir jou moeilik gemaak om jou werk te doen, dinge by die huis te versorg of met ander mense oor die weg te kom?

Glad nie

Sommige Dae Meer as die helfte van die dae Amper elke dag


Terug na Vorige Bladsy