Paniek Versteuring

1. Klik op die simptome wat jy ondervind asook die frekwensie daarvan.
 
1A. Ervaar jy hartkloppings of versnelde hartklop?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
1B. Sweet jy oormatig?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
1C. Voel jy bewerig?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
1D. Raak jy kortasem of ervaar jy 'n versmoor-sensasie?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
1E. Ervaar jy 'n gevoel van verstikking?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
1F. Ervaar jy borspyn of -ongemak?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
1G. Ly jy aan naarheid of abdominale ongemak?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
1H. Ervaar jy 'n gevoel van lighoofdigheid, duiseligheid, of flouheid?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
1I. Ervaar jy 'n gevoel van onwerklikheid of verwydering van jouself?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
1J. Vrees jy verlies van beheer oor jou situasie en jouself?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
1K. Ervaar jy doodsvrees?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
1L. Ervaar jy 'n verlies van gevoel of 'n naalde en spelde sensasie?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
1M. Ervaar jy warm gloede of koue rillings?
  Geen   Daagliks   Weekliks   Maandeliks
 
2. Hoeveel aanvalle het jy gedurende die laaste twee maande ervaar?
0 1 2 3 of meer
 
3. Hoe gereeld beleef jy die vrees vir nog 'n paniekaanval?
1 per Week 1 per Maand Elke paar Maand 1 per Jaar
 
4. Ontwikkel hierdie simptome vinnig?
Nee Ja

[ Terug na Vraelyste ] [ Terug na Vorige Bladsy ]