Is
jou lewenskwaliteit swak?
Indien wel,
het jy enige idee wat die oorsaak daarvan sou wees?
Lees deur die volgende stellings. Klik telkens op die simptome wat jy op 'n
gereelde basis ervaar.
Hierna sal jy by 'n meer gedetailleerde vraelys uitkom. Na voltooiing sal jou
reaksies outomaties gekategoriseer word en sal jy 'n aanduiding kry van waar
die probleem gesetel mag wees. Jy sal ook advies ontvang van waar die beste
professionele hulp in die spesifieke probleemveld beskikbaar is.
'n Lys van professionele persone met detail oor waar hulle praktiseer, asook
hul kontaknommers sal aan jou beskikbaar gestel word.