1.
Ek gesels maklik oor God se liefde en hoe dit my lewe verander
het.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
2.
Dit is nodig dat die gelowige homself moet ondersoek en evalueer.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
3.
Ek het 'n behoefte daaraan om Bybel te lees, sodat ek kan verstaan
wat God vir my wil sê.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
4.
Elke gelowige moet die woord van God in die wêreld uitdra met
woord en daad.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
5.
Die wete dat God my liefhet laat uiteindelik my vrees en onsekerheid
in alle lewensituasies verdwyn.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
6.
Ek het die behoefte om die onderdrukte positiewe en negatiewe
dinge in my lewe vir myself in woorde uit te druk.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
7.
Ek wil graag in 'n hegte verhouding met ander gelowiiges staan,
sodat ons mekaar onderliggend kan verstaan, vertroos en bemoedig.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
8.
My reaksie op evaluasie en selfevaluasie word gewoonlik bepaal
deur die mate waarin dit sal bydra om die beeld van God in my
lewe sigbaar te laat word.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
9
'n Gelowige moet altyd sy sondes spesifiek bely en om vergewnig
vra wanneer hy bid.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
10.
Wanneer ek iemand vertroos of bemoedig bring dit vrede en nuwe
hoop vir hom.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
11.
Ek weet dat dit wat ek doen en die aanvaarding daarvan deur
mense my nie meerderwaardig of minderwaardig laat voel nie.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
12.
Wanneer ek die grootheid van my sonde ontdek is ek vas oortuig
dat God my steeds liefhet.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
13.
Hoe belangrik is dit dat daar 'n hegte verhouding tussen gelowiges
moet wees
Altyd
Meestal
Soms
Selde
14.
Hoeveel keer het jy al beleef dat God teenwoordig is in die
gedeelte voor die predeking, met ander woorde in die lofsange.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
15.
Ek slaag gewoonlik daarin om my negatiewe en verkeerde denke
oor myself te verander.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
16.
Ek wil graag vir ander vertel van God se liefde en hoe dit my
lewe verander het.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
17.
Ek is instaat om die onderdrukte positiewe en negatiewe dinge
in my lewe, wat ek teenoor myself uitgedruk het in woorde, teenoor
God en ander mense korrekt te handteer.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
18.
Ek kan saam met 1 Joh 5:13 getuig dat ek verseker weet dat ek
die ewige lewe sal hê.
Altyd
Meestal
Soms
Selde
19.
Ek het al daarin geslaag om die liefde van God vir sondaars
aan mense te verduidelik
Altyd
Meestal
Soms
Selde
20.
Dit is waar dat 'n gelowige se denke - en lewenspatroon moet
verander, sodat hy na die beeld van sy Skepper vernuwe kan word.