DAG 1
Vraag:
Waar is jy vanaand, as jy
vandag doodgaan en as jou keuse so lyk?

Antwoord:
Waarom kies jy nommer 1-2-3 en nie nommer 4 nie?
Die
vraag kom elke dag weer na vore in my spreekkamer.
Die
antwoord hierop is meesal iets soos
My
lewe is te deurmekaar -
Daar
is teveel dinge wat ek eers moet regmaak met die Here
My
rusie met my vrou/vriend moet eers reggemaak word.
Elke
keer as iemand dit antwoord kom die woordjie ek doen nie genoeg nie (PERFORM)
na
vore
Sê
jy dus jy sal dalk in die Hemel wees of dalk in die Hel omdat jy nie goed
genoeg PERFORM nie?
Ja
- want ek kry dit nie reg nie!
Die
wanhoop - die trane - die hopeloosheid is hartver-
skeurend!
Maar
is dit waar?
Is
dit wat die Woord my leer?
Ek
wil raai - 70% - 80% gelowiges lewe met die onsekerheid en angs saam.
Dit
maak die lewe - HEL.
Ken
jy die onsekerheid en angs?
GEBED
Here
U ken my.
U
ken elke woord in my hart
Deurgrond
my o God (Ps 139)
en
kyk of ek op die verkeerde pad is
Amen.